We are closed on Monday, 1 November for Voting Day in South Africa!

Mooi Troues

Wat sal 'n troue wees sonder blomme? Fabulous Flowers is 'n Bloemis in Claremont, Kaap Stad.  Ons spesialiseer in troue blomme en blomme rangskikkings as ook bruidsruikers, en tafel reelings.

Mooi blomme maak mooi troues.............  As U meer will weet oor ons troue blomme, maak asseblief kontak met [email protected]

 

Ons het ook 'n blomme aflewering diens.